Vincent: His quest to love and be loved | Cabaret
- Get Tickets
- Details
Vervaardig deur Wela Kapela-produksies
Met Daniel Anderson en Paul Ferreira (klavier)
Die lewe en kuns van Vincent van Gogh word in ’n verbluffende nuwe lig beskou. Wyn & peuselhappies ingesluit.
Daniel Anderson wissel tussen ’n narratiewe stem en dié van Van Gogh self, wat hardop praat soos hy briewe aan sy broer Theo skryf.
Met verwerkings van gewilde musiekteater-, pop-, rock- en jazzliedjies skilder die stuk ’n portret van ’n gekwelde man met ’n skeppingsdrang – en ’n diep begeerte om lief te hê en liefgehê te word.
PEUSELHAPPIES & WYN INGESLUIT
With Daniel Anderson and Paul Ferreira (piano)
The life and art of Vincent van Gogh is presented in a dazzling new light.
Actor Daniel Anderson switches between a narrative voice and being Van Gogh himself, who speaks aloud as he writes letters to his brother Theo.
Naledi-prize winner: Best Breakthrough Performance Naledi-prize winner: Best Cabaret/Revue/Small-Scale Musical Production Naledi-prize winner: Best Lead Actor In A Musical Theatre Production
Production team: Amanda Bothma, Jacques du Plessis & Germaine Gamiet Performers: Daniel Anderson (vocals) and Paul Ferreira (piano)
By using reimagined versions of popular musical theatre, pop, rock and jazz numbers, this production creates a picture of a troubled man with a deep desire to love and be loved.
SNACKS & WINE INCLUDED
Language: Multilingual
Duration: 70 min
Feesnavrae:
[email protected] | +27 61 5209041
Kaartjienavrae:
Telefoon: 012 880 26 35
e-pos: [email protected]
Werksure:
Maandag tot Vrydag: 9vm to 5nm
Saterdae: 10vm to 2nm
Sondae: 10vm to 1nm
Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm
- Instagram: @kalfiefeeshermanuskunstefees
Follow the event with #kalfiefeeshermanuskunstefees