Jo Black - Rant en Dal Prisma - Fondsinsameling
Sat. 20 Jul, 2019 3:00pm - 10:00pm SAST
All Ages
R175.00 - R1,160.00
All Ages
- Get Tickets
- Details
- Comments
Event Stats
R175.00 - R1,160.00
All Ages
Event Description
Spesiale Koepon - PRISMAKK16
Gebruik die koepon om steeds jou kaartjies teen R175 te koop!
Geldig tot 16 Junie 2019
Kom geniet 'n wonderlike dag van vermaak, kuier en baie pret saam met ons.
U kan die volgende verwag:
- Koffietuin, biertuin en kosstalletjies beskikbaar
- Hope pret vir die kinders vanaf 15:00
- SA vs. Australië op die grootskerm @ 17:00
Ons het die volgende beskikbaar:
- Parkering & shuttle
- Gestremde parkering
LET WEL:
- Geen vuurwapens
- Geen strandsambrele en gazebo's
- Geen koelhouers / stoele / eetgoed!
U kan aanlyn kaartjies bestel en betaal deur middel van:
- Visa / Master Card
- SID EFT
- Zapper
Indien die bogenoemde gladnie moontlik is nie, kan u die kerkkantoor skakel. Kaartjies sal elke Donderdag tussen 09:00 en 14:00 beskikbaar wees. U kan of kontant, of "manual eft" of met u kaart kom koop. Ons versoek asseblief dat die aankope by die kerkkantoor u absolute laaste opsie is om te oorweeg.
Ons sien uit om u daar te sien!
Rant-en-dal Prisma Groete
Comments
Join the Conversation
- Twitter: @RantenDalPrisma
- Instagram: @prismaconnect
Follow the event with #NatanielinConcert